Skip to content Skip to sidebar Skip to footer

[DOWNLOAD] "Die Eindtydprofesie Van Jesus" by Gerrie Malan " Book PDF Kindle ePub Free

Die Eindtydprofesie Van Jesus

๐Ÿ“˜ Read Now     ๐Ÿ“ฅ Download


eBook details

  • Title: Die Eindtydprofesie Van Jesus
  • Author : Gerrie Malan
  • Release Date : January 11, 2014
  • Genre: Religion & Spirituality,Books,Bible Studies,
  • Pages : * pages
  • Size : 626 KB

Description

Die elektroniese en ander media het ‘n diepgaande impak gehad op die verspreiding van kennis deur die wรชreld. Kennis van Bybelonderrig in verskeie formate het dieselfde impak beleef. Mens kan spesifiek die bybelse eindtye onderstreep in die lig van die vele hedendaagse boeke en films of DVD’s oor sulke onderwerpe, en die mens se natuurlike belangstelling daarin deur die eeue heen. Omdat Jesus van Nasaret op rekord is as God se primรชre profeet, is dit onvermydelik dat Sy eindtydprofesie ‘n belangrike plek sal inneem in al die preke, leringe, boeke en multimedia wat ten opsigte van hierdie onderwerpe geskep is. Met hierdie boek het die skrywers weer gaan kyk na die eindtydprofesie van Jesus wat in Matteus 24, Markus 13 en Lukas 21 opgeteken staan. Hulle het daarop gefokus om elke gedeelte van die profesie te bestudeer binne die konteks waarteen die oorspronklike lesers of toehoorders dit sou verstaan het. Terselfdertyd het hulle daarop gefokus om ‘n relatief beknopte boek met die gemiddelde leser in gedagte te skryf, eerder as ‘n dik akademiese een. Die boek sal verseker ‘n gewilligheid stimuleer om bybelse waarheid te onderskei, veral in die lig van die baie pogings om die Bybel se betroubaarheid te bevraagteken. Die bevinding mag verrassend wees.


PDF Books Download "Die Eindtydprofesie Van Jesus" Online ePub Kindle